Datum:
Opskrif:
Nuus:
Kom geniet 'n Pret Dag met die familie saam met ons by die Deneysville Rolbal Klub. Sessie 1 : 14h00 @R60 per persoon Sessie 2 : 18h00 @R60 per persoon Kasslergrillers te koop @ R35 elk Iets te drinke sal te koop aangebied word (geen koelerbokse) Jonk en oud, ervare of jou eerste keer ... kom geniet die dag saam ons! Vir meer inligting kontak Atha by die kerkkantoor op 016 371 1405 (Tel/Whatsapp).