Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez TEKS: Rom. 11:33-36 1. Sondag, 31 Mei 09:00 – Nagmaal (Kleuterkerk) GEEN KKNK agv Basaar 10:00 – Kategese 10:30 – Vaalmarina Nagmaal 2. Dinsdag, 02 Jun. 18:00 – Gebedsgeleentheid 3. Woensdag, 03 Jun. 15:00 – Vrouediens 4. Vrydag, 05 Jun. 18:00 – Souled-out Youth 5. 21 Aug. 2026 GHOLFDAG – HERONS BANK Vir meer inligting kontak die kantoor of Renita op 082 416 1710 6. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 7. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor.