Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. DM Du Preez TEKS: Esegiël 37:1–14 1. Sondag, 24 Mei 09:00 – Erediens (Kleuterkerk) 10:00 – Kategese & KKNK 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. Maandag, 25 Mei 18:00 – Basaarverg. 3. Dinsdag, 26 Mei 10:00 – Bybelstudie 18:00 – Gebedsgeleentheid 4. Saterdag, 30 Mei BASAAR Baie dankie aan elkeen wat gehelp het met die Basaarbord en almal se harde werk en voorbereiding. 5. 21 Aug. 2026 GHOLFDAG – HERONS BANK Vir meer inligting kontak die kantoor of Renita op 082 416 1710 6. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 7. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor.