Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. DM Du Preez TEKS: Handelinge 2: 1–13 1. Sondag, 17 Mei 09:00 – Erediens (Kleuterkerk) 10:00 – Kategese & KKNK 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. 18 – 21 Mei PINKSTER Elke aand om 18:30 (Ma- Do) met Pinksterfees Sondag. 24 Mei 3. 30 Mei 2026 BASAAR Die Basaarbord met benodighede is in die voorportaal. 4. 21 Aug. 2026 GHOLFDAG – HERONS BANK Vir meer inligting kontak die kantoor of Renita op 082 416 1710 5. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 6. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor.