Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Steven Flint DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 03 Mei 09:00 – Erediens 2. Dinsdag, 05 Mei 08:00 – 12:00 - Klereverkope 18:00 – Gebedsgeleentheid 3. Vrydag, 8 Mei 19:00 – VERSKEIDENHEIDSKONSERT (Kaartjies @ R30) Bestel vandag nog jou frankie @ R35 (lys in die voorportaal) Daar sal pannekoek, koeldrank, koffie en lekkernye te koop wees 4. 13 Mei 18:30 – Kerkraadsvergadering 5. 14 Mei 18:30 – Gesamentlike Hemelvaartdiens Hierdie jaar word dit gehou by St. Peters 6. 18 – 21 Mei PINKSTER Elke aand om 18:30 (Ma- Do) met Pinksterfees Sondag. 24 Mei 7. 30 Mei 2026 BASAAR Die Basaarbord met benodighede is in die voorportaal. 8. 21 Aug. 2026 GHOLFDAG – HERONS BANK Vir meer inligting kontak die kantoor of Renita op 082 416 1710 9. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 10. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor. 11. Karwag Daar is ‘n houer in die voorportaal waar ons ‘n bydrae kan gee vir die karwag.