Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 29 Mrt. 09:00 – Erediens (Palmsondag – Lydensweek 7) 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. Groot Lydensweek 2026 PROGRAM: 1. Sondag, 29 Maart – 09:00 (Palmsondag) 2. Maandag, 30 Maart – 18:30 (Diens) 3. Dinsdag, 31 Maart – 18:30 (Diens) 4. Woensdag, 01 April – 18:30 (Diens) 5. Donderdag, 02 April – 18:30 (Aandnagmaal) 6. Vrydag, 03 April – 08:00 (Oggenddiens) 7. Saterdag, 04 April – GEEN (Stil Saterdag) 8. Sondag, 05 April – 09:00 (Opstanding Sondag) 3. 8 Mei 2026 19:00 – VERSKEIDENHEISKONSERT (Kaartjies @ R30) Indien jy wil deelneem kontak asb. vir Tjaart by 082 828 8615 4. 30 Mei 2026 BASAAR 5. 21 Aug. 2026 GHOLFDAG – HERONS BANK Vir meer inligting kontak die kantoor of Renita op 082 416 1710 6. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 7. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor.