Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 15 Mrt. 09:00 – Erediens (Lydensweek 5) (Kleuterkerk) 10:00 – Kategese & KKNK 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 17 Mrt. 10:00 - Bybelstudie 18:30 – Gebedsgeleentheid 3. Vrydag, 20 Mrt. 18:00 – Souled-out Youth 4. Groot Lydensweek 2026 PROGRAM: 1. Sondag, 29 Maart – 09:00 (Palmsondag) 2. Maandag, 30 Maart – 18:30 (Diens) 3. Dinsdag, 31 Maart – 18:30 (Diens) 4. Woensdag, 01 April – 18:30 (Diens) 5. Donderdag, 02 April – 18:30 (Aandnagmaal) 6. Vrydag, 03 April – 08:00 (Oggenddiens) 7. Saterdag, 04 April – GEEN (Stil Saterdag) 8. Sondag, 05 April – 09:00 (Opstanding Sondag) 5. 8 Mei 2026 19:00 – Verskeidenheidskonsert (Kaartjies @ R30) Indien jy wil deelneem kontak asb. vir Tjaart by 082 828 8615 6. 30 Mei 2026 BASAAR 7. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. Daar is ‘n behoefte deur kinders by die laerskool aan broodjies vir skool. Ons wil graag daarmee help. Vir verdere inligting of indien jy kan help kontak asb. vir Lynette. 8. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor.