Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 19 Okt. 09:00 – Erediens Kleuterkerk en KKNK 10:30 - Vaalmarina Erediens 2. Maandag, 20 Okt. 18:30 – Eredienskommissie 3. Dinsdag, 21 Okt. 10:00 – Bybelstudie 18:30 – Gebedsgeleentheid 4. Woensdag, 22 Okt. 18:30 – FK 5. Donderdag, 23 Okt. 18:30 – Jeugkommissie 6. Vrydag, 24 Oktober om 17h00 - Wegneemete. Vetkoek en maalvleis @R25, plein @R10. Bestel per whatsapp by die kantoor op 016 371 1405. 7. Oktober-maand Bybel-maand. Kom ons help die Bybelgenootskap om hul missie te vervul. Houers en koevertjies is in die voorportaal en voor in die kerk. 8. 4 – 6 Nov. Klereverkope 9. 5 Desember 2025 Glimlag Projek 2025 10. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 11. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.