Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
1. Sondag, 14 Sep. 09:00 – Erediens Kleuterkerk 10:00 - Kategese & KKNK 10:30 - Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 16 September 10:00 - Bybelstudie 18:30 – Gebedsgeleentheid 3. Woensdag, 17 September 10:00 - Barmhartigheidsvergadering 4. Kategese: 1. 27 September 2025 - Kategese Pizza Ralley 2. 28 September 2025 – Kategese Uitreik 5. Saterdag, 04 Oktober Potjie Opskop – Lys in die voorportaal. 6. Projekte: 1. 04 Oktober 2025 – Potjie Opskop 2. 25 Oktober 2025 – Kunsuitstalling 7. Wildsvleis: Wildsvleis te koop: Patties en maalvleis @ R90/kg. 8. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 9. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.