Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. CHT Schiel DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 13 Julie 09:00 – Erediens (GEEN Kleuterkerk / Kategese / KKNK) 17:00 – Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 15 Julie 10:00 - Bybelstudie 18:30 - Gebedsgeleentheid 3. Woensdag, 16 Julie 10:00 – Barmhartigheidskommissie 4. Kantoorure Skriba op verlof vanaf 04 Julie tot 20 Julie 2025. Kantoorure soos volg vir die volgende twee weke: Slegs Dinsdae en Donderdag 5. Basaar: Sosaties te koop (bees en vark) @R200 per pak van 10. 6. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 7. Sondag, 27 Julie 11:00 - Teelepelete 7. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.