Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. D.M. Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 09 Februarie 09:00 – Erediens (Kleuterkerk tydens diens) 10:00 – Kategese 18:00 – Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 18 Februarie 10:00 – Bybelstudie 18:30 - Gebedsgeleentheid 3. Verkies tot kerkraad: Met die Kerkraadsvergadering gehou op 12 Februarie 2025 is die volgende persone verkies tot die kerkraad: Marinus De Jong – Diaken 4. 04 – 06 Maart 2025 #liefdeinemmers - Barmhartigheid hou ‘n klere verkoping. Vir meer inligting of indien jy skenkings het kontak die kantoor op 016 371 1405 (Tel/Whatsapp). 5. Vrydag, 07 Maart 10:00 – Wêreldbiddag vir vroue 6. Vrydag, 11 April Verskeidenheidskonsert Die tyd is hier! Kontak vir Tjaart op 082 828 8615 om jou item in te skryf! 7. Funksies vir 2025: Datum Projek 11 April Verskeidenheidskonsert 31 Mei Basaar 27 Julie Teelepel-ete 29 Augustus Gholf Dag September Potjie Opskop 25 Oktober Kunsuitstalling 8. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 9. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.