Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. D.M. Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 09 Februarie 09:00 – Nagmaal SENDING-MAAND (GEEN Kleuterkerk tydens diens) 10:00 – Kategese 18:00 – Vaalmarina Nagmaal 2. Dinsdag, 18 Februarie 10:00 – Bybelstudie 18:30 - Gebedsgeleentheid 3. Verkies tot kerkraad: Met die Kerkraadsvergadering gehou op 12 Februarie 2025 is die volgende persone verkies tot die kerkraad: Marinus De Jong – Diaken 4. Vrydag, 28 Februarie 17h00 – Wegneemetes Plain vetkoek @ R10 / Vetkoek met maalvleis @ R25 Vir bestellings kontak Lynette op 072 337 0938 of die kantoor 016 371 1405 5. Vrydag, 28 Februarie Pudding Evening VMCC (Vaalmarina) – Vir meer inligting kontak Pastoor Murray op 079 804 1260 6. Vrydag, 07 Maart 10:00 – Wêreldbiddag vir vroue 7. #liefdeinemmers Barmhartigheid hou ‘n klereverkoping: 04 – 06 Maart. Vir meer inligting of indien jy skenkings het kontak die kantoor op 016 371 1405 (Tel/Whatsapp). 8. Funksies vir 2025: Datum Projek 11 April Verskeidenheidskonsert 31 Mei Basaar 27 Julie Teelepel-ete 29 Augustus Gholf Dag September Potjie Opskop 25 Oktober Kunsuitstalling 9. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 10. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.