Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. D.M. Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 02 Februarie 09:00 – Erediens SENDING-MAAND (Kleuterkerk tydens diens) 10:00 – Kategese 18:00 – Vaalmarina Erediens 2. Maandag, 03 Februarie 18:30 – Spesiale Kerkraadsvergadering 3. Dinsdag, 04 Februarie 10:00 – Bybelstudie 18:30 - Gebedsgeleentheid 4. Woensdag, 05 Februarie 15:00 - Vrouediens 5. Donderdag, 06 Februarie 10:00 - #komkuier 6. Saterdag, 15 Februarie Kategese Uitreik 7. Woensdag, 12 Februarie 18:30 – Kerkraadsvergadering 8. #liefdeinemmers Barmhartigheid beoog ‘n klereverkoping begin Maart en Mei-maand indien daar enige klere is wat u kan skenk kontak asb. die kantoor. 9. Lidmaatskap ontvang: Vanaf NG Taaibosspruit: Pieter Jurgens Botha Elizabeth Magdalena Otto (nou Botha) 10. Funksies vir 2025: Datum Projek 22 Februarie Rolbal dag 11 April Verskeidenheidskonsert 31 Mei Basaar 27 Julie Teelepel-ete 29 Augustus Gholf Dag September Potjie Opskop 25 Oktober Kunsuitstalling 11. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 12. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.