Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. D.M. Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 26 Januarie 09:00 – Erediens Aktuele diens – God se wil vir my lewe (Kleuterkerk tydens diens) 10:00 – Kategese Ken Mekaar & Jeugkommissie vergadering 18:00 – Vaalmarina Erediens 2. Sondag, 26 Januarie 12:00 – Gesamentlike gebedsgeleentheid vir Deneysville by Volle Evangelie Kerk 3. Maandag, 27 Januarie 18:00 – Basaarbeplanning 4. Dinsdag, 28 Januarie 10:00 – Bybelstudie 18:30 - Gebedsgeleentheid 5. Februarie 2025 Sending-maand 6. #liefdeinemmers Barmhartigheid beoog ‘n klereverkoping begin Maart en Mei-maand indien daar enige klere is wat u kan skenk kontak asb. die kantoor. 7. Lidmaatskap ontvang: Vanaf NG Rooihuiskraal: Wilma Putter (nou Coetser) 8. Funksies vir 2025: Hou die volgende datums oop: Datum Projek 22 Februarie Rolbal dag 11 April Verskeidenheidskonsert 31 Mei Basaar 27 Julie Teelepel-ete 29 Augustus Gholf Dag September Potjie Opskop Oktober Kunsuitstalling 9. Kalenders 2025 Nou beskikbaar by jou diaken of die kerkkantoor. 10. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor. 11. Voorbidding: Jack en Hilda Lotter, Bennie van Wyk, Eben Boshoff, Getrud Bosse, Lily Serfontein, van der Walt-gesin, Sarel Marais, Tina Cronje, Annelien Nel, Leon Grobbelaar, Jan Swart, Hybrecht Greeff, Tony Jongevisser, Sydney en Hannetjie Goosen, Diane Du Plessis. Renier en Irma Strydom en gesin, Harm Muller, Annette Potgieter, Felicia Brown, Hennie Booysen, Deon en Gerda van der Berg en Dicky Strydom.