Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. D.M. Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 19 Januarie 09:00 – Erediens (Kleuterkerk tydens diens) 10:00 – Kategese 18:00 – Vaalmarina Erediens 2. Maandag, 20 Januarie 18:00 – Feeskomitee 3. Dinsdag, 21 Januarie 10:00 – Bybelstudie 18:30 - Gebedsgeleentheid 4. Woensdag, 22 Januarie FK-vergadering Voorbidding word gevra vir die uitwerk van 2025 se begroting. 5. Donderdag, 23 Januarie 18:30 – Eredienskommissie 6. Sondag, 26 Januarie Aktuele diens – God se wil vir my lewe 10:00 – Kategese Ken Mekaar 7. Februarie 2025 Sending-maand 8. #liefdeinemmers Barmhartigheid beoog ‘n klereverkoping begin Mei-maand indien daar enige klere is wat u kan skenk kontak asb. die kantoor. 9. Kalenders 2025 Nou beskikbaar by jou diaken of die kerkkantoor. 10. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor. 11. Voorbidding: Jack en Hilda Lotter, Bennie van Wyk, Eben Boshoff, Getrud Bosse, Lily Serfontein, van der Walt-gesin, Sarel Marais, Tina Cronje, Annelien Nel, Leon Grobbelaar, Jan Swart, Hybrecht Greeff, Tony Jongevisser, Sydney en Hannetjie Goosen.