Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. D.M. Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 29 Desember 09:00 – Erediens 2. Dinsdag, 31 Desember 19:00 – Oujaardiens 3. Kalenders 2025 Nou beskikbaar by jou diaken of die kerkkantoor. 4. Kantoor gesluit: Kantoor gesluit vanaf 16 Desember 2024 tot 06 Januarie 2025. 5. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor. 6. Voorbidding: Jack en Hilda Lotter, Bennie van Wyk, Eben Boshoff, Getrud Bosse, Lily Serfontein, van der Walt-gesin, Sarel Marais, Tina Cronje, Annelien Nel, Leon Grobbelaar, Jan Swart, Hybrecht Greeff, Tony Jongevisser en Toekie Ferreira.