Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. D.M. Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 08 Desember 09:00 – Erediens Advent Week 3 Die Kers van Vreugde 2. Kalenders 2025 Nou beskikbaar by jou diaken of die kerkkantoor. 3. Skipper: Skipper nou elektronies beskikbaar. Kontak die kantoor indien jy dit nie ontvang het nie. 3. Kantoor gesluit: Kantoor gesluit vanaf Maandag, 16 Desember 2024 en heropen Donderdag, 03 Januarie 2025. 4. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor. 5. Voorbidding: Jack Lotter, Bennie van Wyk, Eben Boshoff, Getrud Bosse, Lily Serfontein, van der Walt-gesin, Sarel Marais, Tina Cronje, Jan Strydom, Annelien Nel, Leon Grobbelaar, Jan Swart, Hybrecht Greeff, Tony Jongevisser, Toekie Ferreira en Hilda Lotter.