Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
Leraar: Ds. C.H.T. Schiel 1. Sondag 14 Mei 09:00 – Erediens (MOEDERSDAG) 10:00 – Kategese 18:00 – Erediens Vaal Marina 2. Dinsdag 16 Mei 10:00 Bybelstudie 18:30 Gebedsgeleentheid 4. Donderdag 18 Mei 18:30 Hemelvaartdiens 5. Pinksterreeks 2023 Sondag 21 Mei: 09:00 Nagmaal Romeine 12: 1-3 Anders dink, anders as die mense leef. Maandag 22 Mei 18:30 Rom 12: 9, en 13 Opregtheid in ons liefde. (1 Joh 4) Dinsdag 23 Mei 18:30 Rom 12: 11 en 3 – 8 Toeweiding Woensdag 24 Mei 18:30 Rom 12: 12 Vas staan in geloof. (2 Tim 1: 6, 8; 2: 1) Donderdag 25 Mei 18:30 Rom 12: 14, 17 – 20 Oor vyande en ons reaksie op seerkry. Vrydag 26 Mei 18:30 Jeugaand (Tema moet nog vas gestel word) Sondag 28 Mei: 09:00 Pinksterfees Rom 12: 21 Oorwin die kwaad deur die goeie. (Spreuke 4:23 – 27 Begin met die einde in gedagte?) 6. BASAAR: Daar is nog sosaties (R200 per pak) en gemmerbier (R20) te koop. 7. Wegneem Etes: Die vrouediens doen wegneem-etes elke eerste Sondag van die maand. Ons spring weg met afval met poeding vir Sondag, 04 Junie teen R75. Bestellings kan by koffie en tee na die diens geplaas word of by die kantoor voor Donderdag, 01 Junie 2023. 8. Instandhouding: Net soos enige huis benodig ons kerkgebou ook 'n bietjie TLC van tyd tot tyd. Ons is opsoek na manne wat met raad en kennis bereid is om hand te gee. . Karwag: Ons vra asb. dat as u die karwag betaal dat u asb. die blikkie in die voorportaal gebruik. Dit is om seker te maak dat hy elke Sondag ten minste ‘n basiese fooi kry. 10. Lidmaatskap ontvang: Lidmaatskap is ontvang vanaf NG Springs-Oos vir: - Helen Rene Sinclair - Charl Johannes De Necker